CLIENT: Afrikaans.com DATE: 2021
Bril
Deur watter bril kyk jy na Afrikaans? Kom lag in jou taal, leef in jou taal en wees in jou taal met Afrikaans.com se nuwe veldtogadvertensie.
Leerhulpadvertensie
Hou op sukkel! Besoek Afrikaans.com se Leerhulpafdeling vir ’n groot verskeidenheid gratis en nuttige leerhulpbronne. By Afrikaans.com maak ons leer maklik en lekker.
O, Koek!
By Afrikaans.com het ons iets vir almal se smaak! Kom lag in jou taal, leef in jou taal en wees in jou taal saam met Afrikaans.com.