My Matriekafskeid kompetisie

Deel dan ’n foto daarvan op sosiale media en onthou om Afrikaans.com te tag by @afrikaansdotcom en @viatv. Jou inskrywing moet vergesel word met ’n beskrywing van die onvergeetlike aand … in jou mooiste Afrikaans! Gebruik die hutsmerk #mymatriekafskeid saam met jou inskrywing. Daar word weekliks ’n R1 000-kontantprys weggegee vir die beste inskrywing! Elke nuwe ronde begin Maandae-oggende 08:00 (vanaf 24 September 2018 tot 7 Januarie 2019). Voorwaardes geld.