NOU! gaan ons boer – video

BASF se nuwe “Nou gaan ons boer” veldtog. By BASF loop boer sterk deur ons are en word ons gedryf deur ‘n passie vir wat ons die beste doen: boer! Ons ken die land en verstaan die klimaat … daarom is volhoubare plaasbestuursoplossings vír Suid-Afrikaners, déúr Suid-Afrikaners, nodig